Bespreek Nou - Kliek Hier 

Is jy gereed vir die LEKKERSTE Country Show van die jaar?!

Kom en geniet 'n heerlike Country aand saam met LEKKER FM en Country Collage se eie JJ Stephens en vriende, by die Centurion Teater, 123 Amkor Straat, Centurion. (Kliek hier vir aanwysings)

Dis reg - JJ Stephens, Jason Bradley en Ernie Bates op een verhoog! Merk vandag nog die kalender vir Vrydag, 7 April by die Centurion Teater vanaf 18:30 – 21:00 die aand!

Kaartjies beloop R150 per persoon en is beskikbaar by tixsa.co.za, of by die Centurion Teater, skakel Susan by 012 664 7859, of kontak haar per epos: (Kliek Hier)

Daar is net 250 stoele beskikbaar so bespreek vandag nog jou plek en kom geniet die LEKKERSTE Country Musiek saam met JJ Stephens, Jason Bradley, Ernie Bates en LEKKER FM!

Koop nou jou kaartjie by tixsa.co.za of by die Centurion Teater - 012 664 7859

Vir meer inligiting skakel gerus LEKKER FM 98.3 - 012 664 1167 

VOLG ONS






LUISTER NOU

JOU WEER

Laai die "TuneIn App" af...