Neem vandag deel aan die Chatz Connect Jakranda

Huawei Band 2 Pro Kompetisie!



Neem nou deel aan die LEKKER Chatz Connect Jakaranda Kompetisie en staan die kans om 'n Huawei Band 2 Pro te wen!

Ons gaan vir die volgende paar weke, dis nou elke tweede week vir 6 weke lank 'n Huawei Band 2 Pro weg gee.

Wenners word op die volgende dae aangekondig op die Onbyt-Program om 08H20:

Vrydag - 16 Augustus 2019
Vrydag - 30 Augustus 2019
Vrydag - 13 September 2019

Al wat jy moet doen is, vul die aanlynvorm in en sê vir ons jy wil wen!

Neem asb kennis dat jou selfoon en epos inligting gedeel gaan word met Chatz Connect, net as jy toestemming gee hiervoor kan u dan deelneem en die vorm invul.

Besoek Chatz Connect Jakaranda:
H/V 18de Laan & Michael Brink Straat
Pretoria, Gauteng, 0084
(T) +27 (0) 12 331 0500

Termes en Voorwaardes:

Geen pryse kan vir kontant geruil word nie en is nie oordraagbaar nie.
Werknemers en hulle gesinne van LEKKER FM mag nie aan kompetisies deelneem nie.

VOLG ONS






LUISTER NOU



POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER TUNEIN OF STREEMA