DAMES! Neem nou deel aan die "Madam van die Week" en staan die kans om aan die einde van die kompetisie 'n R2000 kontant prys te wen en so ook 'n Day Spa vir twee met die komplimente van Annique Beauty Salon & Day Spa.

Elke dame kry 'n gratis T-Hemp, plus 'n R500 geskenkbewys van Annique Beauty Salon & Day Spa.

Daar gaan 12 Dames wees wat gaan deelneem, een dame per week elke Dinsdagoggend tussen 06:00-08:00 op die Ontbyrprogram saam met Anton en Fanus.

Skryf asb net in as jy weet dat jy dit wel kan maak op die oggend.

Daar gaan elke week vir elke Madam gestem word, so laat weet jou familie en vriende dat hulle moet stem. Besonderhede sal nog beskikbaar gemaak word vir die stem proses.

Vul asb die aanlynvorm in hieronder.

VOLG ONS






LUISTER NOU



POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER TUNEIN OF STREEMA