Neem vandag deel aan die Annique Valentynsdag Kompetisie.


Neem nou deel aan die Annique Beauty Salon & Day Spa Valentyn kompetisie.

Vul die aanlynvorm in en staan die kans om een van die daaglikse pryse te wen vanaf 1-14 Februarie 2019 met die komplimente van Annique Beauty Salon & Day Spa.

LEKKER FM sal elke oggend van 1-14 Februarie 08:20 op die LEKKER Ontbyt program, Maandag - Vrydag 'n naam trek om die sien wie is die wenner vir die dag. 

So maak seker om in te skakel en te hoor of jou naam getrek word.

VOLG ONS






LUISTER NOU



POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER TUNEIN OF STREEMA