Termes en Voorwardes

  1. Geen LEKKER FM personeel of familie mag deelneem aan die kompetisie nie.
  2. Items op die wenlys mag nie meer as 'n R1000.00 se waarde wees nie.
  3. Vanaf 1 Desember 2017 tot 20 Desember 2017 word daar elke dag 'n wenner se naam getrek op die LEKKER  Huistoe Gaan Tyd program - 16H40.
  4. Prys uitdeling sal plaasvind op 21 Desember 2017 by LEKKER FM in Centurion om 09H00 die oggend.
  5. Pryse is nie te ruil vir kontant nie.
  6. Ouers moet saam met die kinders by die prysuitdeling wees.
  7. Slegs kinders vanaf die ouderdom 6 maande tot en met 13 jaar mag in geskryf word.
  8. Geskenke mag sleg gekies word vanaf die Toy Adventures webblad: www.toyadventures.co.za

VOLG ONS






LUISTER NOU

JOU WEER

Laai die "TuneIn App" af...