LEKKER FM 98.3 Gholfdag Magalies Park – 09 September 2022
Trots geborg deur Auto Platinum - www.autoplatinum.co.za of skakel 012 329 0730
Magalies Park - Aanwysing
25° 45' 26.7012" S, 27° 47' 4.0992" E
R560, Main Skeerpoort Rd,
Hartbeespoort,
North West,
South Africa, 0232
Gholfbaan Uitleg
Skryf jou 4 bal in voor 31 Mei 2022 en betaal slegs R4000 per 4 bal. Na 31 Mei 2022 is dit die normale prys van R4500 per 4 bal...
Formaat: 4 Ball Alliance, 2 Scores to Count, Scramble Drive
Afslaan Tyd: 10H00
LEKKER FM 98.3 bied ‘n Gholfdag aan op die 09 September 2022 by die pragtige Magalies Park.
Die doel van die Gholfdag is om fondse in te samel vir LEKKER FM se transmissie toerusting.
Inskrywingsvorm
Bankbesonderhede:
LEKKER FM NPC
FNB: 629 402 635 28
Verwysing: GD + Naam en Van
BORGE.
Die volgende borge is beskikbaar vir die dag:
Hoofborg: R35 000.00
• Die Hoofborg sal volle Bemarkings Regte kry vanaf die hoof ingang tot by die Klubhuis en Borg van Gat 1 kry.
• 4-Bal
• 60 X 30 sek advertensie tydglewe per Maand vir 6 Maande.
• 5 Min Onderhoud op LEKKER FM enige tyd voor of na die Gholfdag.
Halfweg-huis Borg | R15000.00, sluit die volgende in (eetgoed-word deur klub verskaf):
• Bemarking van die spesifieke Putjie, asook al die gasvryheidsvereistes van die putjie van 06:00 tot 17:00 op die dag. Bring asseblief u eie tafels, stoele en verwante spyseniering benodighede vir die dag. Dit kan teen u eie koste by Magalies Park gereël word.
• 4-Bal plus 2 Gholf-karretjies
Borg van Putjie: R3500.00, sluit die volgende in:
• Bemarking van die spesifieke putjie, asook al die gasvryheidsvereistes van die putjie van 06:00 tot 17:00 op die dag. Bring asseblief u eie tafels, stoele en verwante spyseniering benodighede vir die dag. Dit kan teen u eie koste by die Magalies Park gereël word.
“Putting Green”- Borgskap (Oefen setperk) R3000.00
• Bemarking material by die “Putting Green” 06:00 - 17:00
4-Bal Inskrywing sluit in:
• Baanfooi
• 2 Gholfkarre per 4 Bal Span
• Halfweghuis Ete
• Aandete