LEKKER FM 98.3 Gholfdag Magalies Park – 25 Junie 2021

Magalies Park - Aanwysings
25° 45' 26.7012" S, 27° 47' 4.0992" E
R560, Main Skeerpoort Rd,
Hartbeespoort,
North West,
South Africa, 0232

Gholfbaan Uitleg 

Skryf jou 4 bal in voor 30 April 2021 en betaal slegs R3000 per 4 bal. Na 30 April 2021 is R3500 per 4 bal...

Formaat: Better Ball Stableford - 2 Scores to Count
Afslaan Tyd: 10H00

LEKKER FM 98.3 bied ‘n Gholfdag aan op die 25 Junie 2021 by die pragtige Magalies Park.

Die doel van die Gholfdag is om fondse in te samel vir LEKKER FM se transmissie toerusting.

Sluitingsdatum vir inskrywings is 30 April 2021

Inskrywingsvorm

Bankbesonderhede:

LEKKER FM NPC
FNB: 627 647 635 48

Verwysing: GD + Naam en Van

BORGE.

Die volgende borge is beskikbaar vir die dag:

Hoofborg: R35 000.00

• Die Hoofborg sal volle Bemarkings Regte kry vanaf die hoof ingang tot by die Klubhuis en Borg van Gat 1 kry.
• 4-Bal
• 60 X 30 sek advertensie tydglewe per Maand vir 6 Maande.
• 5 Min Onderhoud op LEKKER FM enige tyd voor of na die Gholfdag.

Halfweg-huis Borg | R15000.00, sluit die volgende in (eetgoed-word deur klub verskaf):

• Bemarking van die spesifieke Putjie, asook al die gasvryheidsvereistes van die putjie van 06:00 tot 17:00 op die dag. Bring asseblief u eie tafels, stoele en verwante spyseniering benodighede vir die dag. Dit kan teen u eie koste by Magalies Park gereël word.
• 4-Bal plus 2 Gholf-karretjies

Borg van Putjie: R3500.00, sluit die volgende in:

• Bemarking van die spesifieke putjie, asook al die gasvryheidsvereistes van die putjie van 06:00 tot 17:00 op die dag. Bring asseblief u eie tafels, stoele en verwante spyseniering benodighede vir die dag. Dit kan teen u eie koste by die Magalies Park gereël word.

“Putting Green”- Borgskap (Oefen setperk) R3000.00
• Bemarking material by die “Putting Green” 06:00 - 17:00

4-Bal Inskrywing sluit in:

• Baanfooi
• 2 Gholfkarre per 4 Bal Span
• Halfweghuis Ete
• Aandete


VOLG ONS






LUISTER NOU



POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER TUNEIN OF STREEMA