LEKKER FM 98.3 Gholfdag | The Els Club Copperleaf | 27 Oktober 2023

LEKKER FM 98.3 bied ‘n Gholfdag aan op die 27 Oktober 2023 by die pragtige "The Els Club Copperleaf". 

Inskrywingsvorm HOLE SPONSORSHIP ONLINE FORM 

Adres:
The Els Club Copperleaf

Ernie Els Boulevard
Mnandi
Centurion
South Africa

4 Bal: R5500
• Baanfooi
• 2 Gholfkarre per 4 Bal Span
• Halfweghuis Ete
• Aandete

Formaat: 4 Ball Alliance, 2 Scores to Count, Scramble Drive

Afslaan Tyd: 10H00

Bankbesonderhede:
LEKKER FM NPC
FNB: 629 402 635 28
Verwysing: GD + Naam en Van (of span naam)


Die doel van die Gholfdag is om fondse in te samel vir LEKKER FM se transmissie toerusting.

BORGE.

Die volgende borge is beskikbaar vir die dag:

Hoofborg: R35 000.00

• Die Hoofborg sal volle Bemarkings Regte kry vanaf die hoof ingang tot by die Klubhuis en Borg van Gat 1 kry.
• 4-Bal
• 60 X 30 sek advertensie tydglewe per Maand vir 6 Maande.
• 5 Min Onderhoud op LEKKER FM enige tyd voor of na die Gholfdag.

Halfweg-huis Borg | R15000.00, sluit die volgende in (eetgoed-word deur klub verskaf):

• Bemarking van die spesifieke Putjie, asook al die gasvryheidsvereistes van die putjie van 06:00 tot 17:00 op die dag. Bring asseblief u eie tafels, stoele en verwante spyseniering benodighede vir die dag. Dit kan teen u eie koste by "The Els Club Copperleaf" gereël word.
• 4-Bal plus 2 Gholf-karretjies

Borg van Putjie: R3500.00, sluit die volgende in:

• Bemarking van die spesifieke putjie, asook al die gasvryheidsvereistes van die putjie van 06:00 tot 17:00 op die dag. Bring asseblief u eie tafels, stoele en verwante spyseniering benodighede vir die dag. Dit kan teen u eie koste by die "The Els Club Copperleaf" gereël word.

“Putting Green”- Borgskap (Oefen setperk) R3000.00
• Bemarking material by die “Putting Green” 06:00 - 17:00

VOLG ONS






LUISTER NOU



POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER TUNEIN OF STREEMA