Welkom op die LEKKER FM - Luister Nou bladsy. Kliek gerus op die speler en luister LEKKER saam na LEKKER FM. Deel "Share" ook asb die speler met al jou vriende en familie.

As die boonste speler nie werk nie, kliek dan gerus op die speler regs (Streema). As die speler ook nie werk nie, kontak ons dan gerus sodat ons tegniese span kan help.

Jy kan ook na ons luister op "Tune In" of op "Streema". Dit is Slimfoon applikasies wat wêreldwyd beskikbaar is op enige selfoon. Om na LEKKER FM op Tune In of Streema te luister, skandeer gerus die QR Kodes hieronder



Jy kan ook direk aanlyn luister op Tune In of Streema se webblad.

(Kliek hier) om op Tune In se webblad nou te luister.

Of (Kliek hier) om op Streema se webblad te luister.

As jy op jou selfoon luister na LEKKER FM 98.3 gebruik jy om en by 20-30meg per huur. Let wel dat hierdie is 'n skatting en om meer akurate lesings of kostes te kry raadpleeg asb jou sellulêre diensverskaffer.





VOLG ONS






LUISTER NOU


POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER TUNEIN OF STREEMA