Maak ’n Bydrae – Hou LEKKER FM op die Lug!

LEKKER FM 98.3 is trots om ’n gemeenskapsradiostasie te wees wat elke dag fokus om intelig, op te voed en te vermaak. Met jou ondersteuning kan ons aanhou om kwaliteit inhoud uit te saai én ons gemeenskap te dien.

Jou donasie help ons om:

  1. Op die lug te bly en ons uitsendings te verbeter
  2. Skole en kerke GRATIS te ondersteun met buite-uitsendings
  3. Gemeenskapsprojekte en plaaslike inisiatiewe te bevorde

Elke bydrae – groot of klein – maak ’n verskil. Saam bou ons aan Pretoria se LEKKERSTE FM!

Bankbesonderhede:

Rek Naam: LEKKER FM

Bank: FNB

Rek Nr: 62514331107

Tak Nr: 250 655 

Baie dankie vir jou ondersteuning – dit kan net LEKKER raak!

Vir meer inligting 






VOLG ONS






POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER AANLYN OP die INTERNET