LEKKER FM 98.3 is altyd opsoek na nuwe talent (stemme). As jy nog altyd in radio wou gewerk het, dan is die jou kans. Wie weet jy het dit net dalk wat dit vat om n omroeper te word. 

LEKKER FM 98.3 hou op 'n daaglikse basis stemtoetse, tussen 09:00 en 10:00, Maandag tot Vrydag.

Bespreek nou jou stemtoets en wie weet jy kan dalk eendag op LEKKER FM 98.3 jou eie program kry.

Aanlyn Besprekingsvorm 


















VOLG ONS






LUISTER NOU



POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER TUNEIN OF STREEMA