Gemeenskapsnuus Kalender 

LEKKER FM 98.3 bring vir jou gereeld die nuuste gemeenskapsnuus. Alle nie-winsgewende diens organisasies, skole, kerke en welsyn organisies in die Tshwane Metro omgewing, kan hulle nuus en gebeure by ons adverteer, deur dit gratis op ons gemeenskapskalender te publiseer. Sodoende kan jy ook die geleentheid gegee word waar jou gebeurtenis en nuus op die lug geadverteer mag word. Vul die gemeenskapsnuus vorm in deur hier te "kliek"

Die volgende terme en voorwaardes geld:

LEKKER FM 98.3 behou die reg voor om te besluit of ‘n gebeurtenis of nuus op die webblad geplaas mag word of nie.

LEKKER FM 98.3 behou dus die reg voor om enige gebeurtenis of nuus van die webblad te verwyder sonder kennisgewing aan die persoon of organisasie wat dit geplaas het

Sodra jy jou gebeurtenis op die gemeenskapskalender adverteer gee jy aan LEKKER FM 98.3 toestemming om die inligting op die lug te gebruik in enige gemeenskapsnuus programme of berigte 

Die gemeenskapskalender is slegs vir nie-winsgewende diens organisasies, skole, kerke en welsyn organisies, in die Tshwane Metro en omliggende omgewing. 

Gemeenskapsnuus wat jy wil adverteer op die lug moet ten minste twee weke voor die datum waarop die gebeurtenis plaasvind aan LEKKER FM 98.3 gestuur word of op die kalender geplaas word 

Dit is die verantwoordelikheid van alle organisasies en individue om LEKKER FM 98.3 vroegtydig in kennis te stel indien die gebeurtenis gekanselleer word. 

Geen gemeenskapsnuus sal geplaas word as 'n orginasie LEKKER FM 98.3, sy direkteure, werknemers of omroepers aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verliese of skade wat jy mag hê as gevolg van die adverteer of uitsaai van jou gebeurtenis nie.



VOLG ONS






LUISTER NOU



POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER TUNEIN OF STREEMA