VAKANTE POSTE – VERKOOPSKONSULTANTE

Word deel van die opwindende wêreld van Radio Advertensie Verkope!

LEKKER FM 98.3, gemeenskapsradiostasie vir Pretoria, en omliggende gebiede, het tans vakante poste vir radio advertensie verkoopskonsultante.

Jy moet hê:

• Goeie praat, lees en skryf vaardighede in beide Afrikaans en Engels
• Ondervinding in bemarking en verkope
• Ondervinding van media verkope sal tot voordeel wees
• Jou eie voertuig met geldige bestuurslisensie
• Goeie kommunikasievaardighede

Ons bied nie ‘n basiese salaris nie, maar wel kompeterende kommissiestrukture. As jy dus jou eie salaris maandeliks wil bepaal, bereid is om hard te werk onder groot druk, maar ook in ‘n baie kreatiewe en uitdagende omgewing, stuur vandag nog jou CV

Stuur jou CV  











VOLG ONS






LUISTER NOU



POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER TUNEIN OF STREEMA