Dames, merk die datum - 29 Augustus 2026.
LEKKER FM nooi jou na ons inspirerende Damesoggend op 29 Augustus 2026 om 10-uur by die Voortrekkersaal, Voortrekkermonument.
Lynette Cilliers van Faith Over Fear deel haar kragtige verhaal van geloof, moed en oorwinning.
Die tema is "Jou Letsels Vertel 'n Storie".
Versier jou tafel en bring jou eie verversings wat die tema weerspieël.
Kaartjies kos slegs R2 500 per tafel van 10 en daar is net 25 tafels beskikbaar.
Elke dame kry 'n geskenkpakkie van Look Good Feel Better ter waarde van meer as R500.00
Daar is slegs 25 tafels beskikbaar, so bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom.
Bespreek nou op Quicket.
Bespreek Nou
Vir meer inligting skakel Charlene by 079 525 8394.