Dit is weer tyd vir die LEKKERSTE Country Show van die jaar!

Saterdag 15 Augustus en Sondag 16 Augustus bied LEKKER FM in saamewerking met Kapstadt Brauhause Centurion die LEKKERSTE Country show aan met die BAIE gewilde en nommer 1 country groep in Suid Afrika – WEST!

Saterdag, 15 Augustus 2026
19:00

Sondag, 16 Augustus 2026
15:00

Plek:
Kapstadt Brauhaus Centurion
Akkerboom St 130, Zwartkop, Centurion, South Africa, 0157

Kaartjies:
Kaartjies kos R220 per persoon en is beskikbaar by Quicket.
Kliek Hier en bespreek nou aanlyn op Quicket.

Bespreek Nou 

Tafels:
Tafelbesprekings kan direk by Kapstadt Brauhaus Centurion gemaak word.
Sakel 072 047 3612

Moenie hierdie spesiale country-naweek misloop nie.

Kry jou kaartjies vandag en kom geniet die LEKKERSTE Country Show saam met LEKKER FM en WEST!

VOLG ONS






POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER AANLYN OP die INTERNET